Op die 18de November het Martin aan sy beeldskone bruid, trou beloof. Dit was ‘n pragtige troue met die mooiste decor, ‘n pragtige venue met ‘n ongelooflike uitsig en ‘n smoorverliefde paartjie. Mag julle altyd so gelukkig en verlief wees soos op hierdie spesiale dag.
“Every love story is beautiful, but ours is my favorite”
Diensverskaffers:
Trourok: Bride & Co
Strooimeisie rokke: Forever New
Hare & Grimering: Ché Health & Beauty – Maroché Bester
Bruidegom se pak: Fabiani
Blomme en Decor: Maksi Liebenberg
Troukoek: Jana-Maré’s Cakes
DJ: Xplode Entertainment
My assistent: Baie dankie Conrad Muller!
One Response
Lesca
Jou fotos is stunning Mariska!