SJ & Maryke is die cuteste couple en verseker is die tweetjies vreeslik verlief! Hul sprokiesverhaal het by die mooie Nantes Estate afgespeel en was die seremonie, sowel as die onthaal, iets wat mens kon sien baie aandag en tyd aan bestee was om die dag so perfek te kry soos wat dit was. Dit was ‘n vreeslike warm dag in die Paarl, maar het dit nie hierdie twee of hul gaste afgesit om hulself gate uit te geniet nie. Baie dankie Nikki Meyer vir die geleentheid om te kon assisteer.
4 Responses
Lesca
Die foto’s is WOW! Erg mooi!!
nikki
Stunning Makkie!! Foto 0071 is perfek ge-edit! Mal ook oor 014 en 018!
Lee-Anne
wow my friend you outdid yourself, my fav is no10. just gorgeous! and 21 & 22 as well. love them.
Elsa
Baie, baie mooi fotos.