Maryke en Ruan is smoorverlief! Hulle is die oulikste mense met die mooiste persoonlikhede en pas perfek bymekaar. Ons het die middag saam so geniet en kon nie vir ‘n oomblik ophou lag nie. Wat ‘n lekker ondervinding om sulke borrelende mense af te neem! Ek sien vreeslik uit na hul troue in September!! Geniet!

 

M&R (1)

 

M&R (2)

 

M&R (3)

 

M&R (4)

 

M&R (5)

 

M&R (6)

 

M&R (7)

 

M&R (8)

 

M&R (9)

 

M&R (10)

 

M&R (11)

 

M&R (12)

 

M&R (13)

 

M&R (14)

 

M&R (15)

 

M&R (16)

 

M&R (17)

 

M&R (22)

 

M&R (19)

 

M&R (20)

 

M&R (21)

4 Responses

  1. Charlotte
    | Reply

    Dis pragtig!!

  2. Elsa
    | Reply

    Sulke oulike en mooi foto’s En die pret en geluk wat hierdie couple gaan hê is sooo duidelik op al die foto’s.

  3. nikki
    | Reply

    Oh wow Makkie – die foto’s het stunning gekom! En wat ‘n oulike paartjie – hulle troue gaan ‘n fees wees! Mal oor al die swart en wit foto’s en die energie wat jy vasgevang het!

  4. Melody Nicole Grobler
    | Reply

    Stunning! Stunning! Stunning! They look like they had an absolute ball!

Leave a Reply