Die 5de Oktober het toe uiteindelik aangebreek na vele opwinding, stres, beplanning en laat nagte. Dit was immers alles die moeite werd… elke liewe detail was perfek. Die onthaal het ongelooflik gelyk, maar die bruid was die een wie almal na hul asems laat snak het. Carlene het beeldskoon gelyk in haar rok wat soos ‘n handskoen gepas het. Michael en Carlene is gemaak vir mekaar en is ‘n absolute voorbeeld van liefde. Hul Troudag was ‘n fees, en het familie en vriende van ver af gekom om die spesiale dag saam met hulle te vier.
Rok: The Wedding Boutique
Bridesmaid Rokkies: Poetry
Hare: Marna Bezuidenhout
Make-Up: Liesl Coetzee
Blomme en Decor: Melanie Snyman
Troukoek: Simply the Best Cakes
Videograaf: Conrad Muller
DJ: Darren Wentzel




















































































7 Responses
Lesca
Absoluut beautiful foto’s!! Decor, venue, natuurlik die couple 🙂 als Stunning!!! Well done Mariska! Love die foto’s!!
AYANDA
Goodness, you are so good. I wanna be like you when I grow up… 🙂
Carlene
Wow Mariska!! Baie dankie! Ek is sooo gelukkig!
Mirrie
Stunning couple en awesome fotos!! Baie mooi en was n vreeslike lekker troue!! Dankie julle!! xxxx
Maureen Chitters
So beautifully captured. Brought tears to my eyes as I remembered the day through these beautiful pics xx
angela
WOW!!! what stunning pictures!!! So happy for you guys!!
Melody Nicole Vicatos
Lovely photo’s (as usual) Mariska 🙂