Een van die heel lekkerste dinge vir my, wat troues betref, is om liefde tussen twee mense te beleef. Die opwinding om mekaar vir die eerste keer te sien, die groot belofte, en die hartroerende emosie wat daarmee gepaard gaan. Om hierdie liefde en emosie vas te vang is my passie, maar was dit op die 30ste November net soveel meer spesiaal toe my jare lange skoolvriendin die ja-woord gee. Ek ken Estee al 20 jaar (Ja Estelina! Can you believe it!! Was self geskok te ek dit nou sit en uitwerk!) en het ek altyd geweet dit gaan ‘n besonderse man moet wees om hierdie ‘wild horse’ se hart te steel. Vince is beslis daardie besonderse man. Die manier hoe hy na haar kyk, aan haar raak en van haar praat, is ongelooflik! Weereens baie geluk aan julle! Mag hierdie foto’s jul altyd herrinner hoe om met sagte hande aan mekaar te raak, en met sagte oe net die mooi in mekaar raak te sien, soos op jul Troudag.

Rok: Bruid se Ma, Liza Booysen

Hare: Titanium Hair, Langebaan

Make-Up: Elzette Delport

Blomme en Decor: Elmarie Leonard by Design

Troukoek: Cupcake Palace

DJ: SKS Entertainment

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

016

 

017

 

018

 

019

 

020

 

021

 

022

 

023

 

024

 

025

 

026

 

027

 

028

 

029

 

030

 

031

 

032

 

033

 

034

 

035

 

036

 

037

 

 

038

 

039

 

040

 

041

 

042

 

043

 

044

 

045

 

046

 

047

 

048

 

 

7 Responses

  1. elmarie
    | Reply

    Dis di mooiste bruid ooit. Love jouSussie. Mwa

  2. Lee-Anne
    | Reply

    Gorgeous!

  3. Cecilia
    | Reply

    Pragtig!!! Mens kan die liefde uit julle sien straal in die fotos!

  4. Lesca
    | Reply

    Pragtige foto’s Mariska! Well done!

  5. Elsa
    | Reply

    Mariska, jy het jou uitstekend van jou taak gekwyt. Estee, jy het pragtig gelyk. Baie geluk.

  6. Liz-Marie
    | Reply

    Die foto’s is stunning en Estee, jy is pragtig!

  7. Carla
    | Reply

    A match made in Heaven for sure. Mens kan die liefde tussen die 2 sien. Perfek gemaak vir mekeer.

Leave a Reply