Die 15de November 2014 het ‘n stralende Tania die ja-woord aan die liefde van haar lewe, Dirkie, gegee. Dit was die perfekte dag. Alles was tot op die fynste ‘detail’ uitgevoer en het Tania, Marizan en familie gesorg vir die mooiste tafel decor. Tania se rok was spesiaal vir haar gemaak en het haar soos ‘n handskoen gepas. Familie en vriende het hierdie spesiale dag vreeslik saam met die bruidspaar geniet.
Rok: Bridezilla/Ilse Roux
Hare en Grimering: Estelanie Buckle en Annagret Palm
Blomme en Decor: Bruid, Marizan en Familie
Troukoek: Elmarie Louw
Videograaf: Morne Smit van Record Productions
DJ: DJ Arrie
My Assistant: Charlotte Treurnicht
































































One Response
Lesca
Stunning Foto’s Mariska!!!