Die pragtige Carmen en haar groot liefde, Rohan, het al die pad uit Frankryk gekom om hul Bruilofsfees saam met vriende en familie te kon vier. Sy het soos ‘n absolute godin gelyk in haar Elizabeth Stockenstrom rok, en so was ook die res van die dag se decor en detail met groot sorg uitgekies om dit die sprokiesverhaal te maak wat dit was. Ek was assistent vir Nikki Meyer.

 

001


002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

15

3 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Pragtige Foto’s!

  2. nikki
    | Reply

    Stunning Makkies!! Lekker skerp 🙂

  3. Lee-Anne
    | Reply

    wow-wee. gorgeous.

Leave a Reply