Vriende en Familie het almal die langpad aangedurf om te deel in die geluk wat Paul en Liza in mekaar gevind het. Dit was die perfekte somersdag in Sutherland. Die decor was deur vriende en familie gedoen, wat die dag net nóg meer spesiaal gemaak het.
Rok: Karen Fourie
Hare & Grimering: Engela Pool
Blomme en Decor: Vriende en Familie
Troukoek: Helaine du Plessis
DJ: Dynamic Sound – Anthony Fisher



















































































One Response
Aaleah Peterson
Wow! You guys looked amazing! The decor, dress and everything in between was stunning! Two became one—what a beautiful thing 🙂
Congratulations Paul & Liza!
With warmest wishes and love today and always.
Aaleah