Ek en Christopher kom al van baba dae af saam, en was dit niks anders as ‘n absolute voorreg om hierdie tweetjies se spesiale dag te kon afneem. Alles was perfek en op sy plek, net soos Lynn dit beplan het. Die dekor was elegant en romanties, nes Lynn se besonderse trourok. Sy het beeldskoon gelyk en het Chris beslis soos die gelukkigste man in die land laat voel. Baie geluk julle met hierdie nuwe hoofstuk in jul lewens. Mag dit besaai wees met liefde, geluk en die mooiste herinneringe.








































































































3 Responses
Lesca
Wow! Stunning foto’s Mariska!
Elsa
”n Pragtige paartjie en die alleemooiste fotos! Die kleure is wonderlik skerp. Welgedaan Mariska!
Lynn
Baie dankie vir die mooi foto’s. Jy is ‘n skattebol!