Die 15de Desember was ‘n vreeslike warm dag, maar Marike was voorbereid en het vir haar ‘n ekstra rokkie ingepak vir na die seremonie. Die troue se atmosfeer was totaal anders as wat ek gewoond is, maar was dit nou ‘n lekker een! Die gaste het dit vreeslik geniet, sowel as die pragtige bruid en haar bruidegom. Ek het die wonderlike, talentvolle Nikki Meyer assisteer.

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

017

 

016

4 Responses

  1. Lee-Anne
    | Reply

    again, wow, just beautiful. gorgeous!

  2. Lesca
    | Reply

    Die foto’s is amazing!!! BEAUTIFUL!!!!

  3. nikki
    | Reply

    Vreeslik mooi Makkie!! Die kliënte gaan baie beïndruk wees!

  4. Charlotte Treurnicht
    | Reply

    Baie baie mooi!!!

Leave a Reply to nikki Cancel reply