Pieter en Mirena het die mooie Cassia by Nitida gekies om saam met vriende en familie hul beloftes aan mekaar te vier. Mirena het so mooi gelyk in haar rok en Pieter was omtrent trots op sy bruid. Hulle pragtige seuntjie was ook netjies aangetrek vir die okkasie, en het net te oulik gelyk. Dit was ‘n pragtige Vrydagmiddag en almal het die Bruilofsfees baie geniet.












































4 Responses
nikki
Wow, stunning Mariska! Pragtige bruidspaar. Mooiste dekor en couple foto’s!
Elsa
Goeiste aarde, maar dis mooi fotos Mariska! Die decor en paartjie was so pragtig. Jy het ‘n stunning job gedoen!
alessio Giorgerini
congratulation,
so beautifull….
Janine
Sjoe, dit is baie moooi, baie geluk julle twee.