Hierdie troue was ‘n aboslute fees vir die oog! Chanél was een van die mees stralendste bruide wat ek nog ooit teegekom het. Sy het ongelooflik mooi gelyk in haar pragtige trourok! Ryno en Chanél het soveel ‘detail’ ingebring in elke liewe aspek van die dag. Die tafels het stunning gelyk, om nie eens te praat van die Macaroon koek nie?! WOW!! En die bruidsmeisies met hul pastelkleurige rokke… almal en alles was regtig net WOW! Wat hierdie besonderse mooi dag voltooi het, was die feit dat die paartjie smoorverlief is, en dit sigbaar is op elke liewe foto. Geniet! xx
“The most desired gift of love is not diamonds or roses or chocolate. It is focused attention.” – Richard Warren
Hare & Grimering: Corlé Barnard
Blomme & Decor: Lily Berry Events
Videograaf: Popped Red Balloon Productions
DJ: Compact Sound
Photobooth: Pie in the sky
My assistant: Thank you very much Lee-Anne
One Response
Elsa
Mariska, die foto’s is stunning! Besonderse detail- regtig pragtig.