Franco en Adelle speel altwee in die Kerk se ‘band’, en is dit ook deur musiek wat hulle mekaar ontdek het. Die liefde wat hulle uitstraal vir mekaar en vir God is so sterk, dis byna tasbaar. Hulle is verseker vir mekaar bedoel. Adelle het so ongelooflik mooi gelyk in haar wit trourok en het die dag se opwinding gesorg vir die mooiste glimlag, soos julle in die foto’s hier onder sal sien. Die dekor was sag en romanties, nes die res van hul spesiale dag. Geniet die foto’s!
Rok: Richelles Wedding Dresses
Bridesmaid rokkies: Joy strings & Designs
Hare & Grimering: Lisa Louw
Blomme & Decor: Skoonheid Blomme
Troukoek: Sophia’s Cakery






































































Leave a Reply