Op 17 November het die pragtige Jeanine met haar droom man, Tredoux, getrou. Jeanine het vreeslik mooi gelyk en so ook die saal met die sagte, romantiese decor. Baie dankie aan Nikki Meyer dat ek kon assisteer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

One Response

  1. Lesca
    | Reply

    Pragtige foto’s!!!! Love die 3de laaste 1!

Leave a Reply