Victor & Asunta het ‘n baie klein, intieme troue gehad, 7 uur die oggend op die strand in Blouberg, en trou aan mekaar beloof voor slegs hul ouers en Asunta se suster. Asunta het die ysige koue trosteer en te pragtig gelyk in die rok wat haar ma spesiaal vir haar gemaak het. Hulle is tans swanger met ‘n dogtertjie en almal is so opgewonde oor die nuweling wat oppad is.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply