Natascha is ‘n pragtige mens en iemand in wie se geselskap jy jouself wil bevind. Sy het absoluut gestraal in ‘n rok wat haar soos ‘n handskoen gepas het. Chris is verseker ‘n baie gelukkige man en pas hulle twee perfek bymekaar. Die dekor was elegant en die atmosfeer van die venue, tesame met al die opwinding van die feesvieringe, het die gaste omtrent lekker laat kuier en het almal die dag saam met die Bruidspaar ten volle geniet.
Rok: Eve’s Bridal
Hare & Grimering: Corle Barnard Hair & Makeup
Blomme & Decor: Corrie van Niekerk (Bruid se Tannie)
Koek: Charmaine at Dough Re Me Bake
DJ: DJ Sean
My Assistent: Baie dankie Lee-Anne Nieuwstadt





























































8 Responses
Kathryn
Wow Wow Wow! Your blog posts get more and more amazing every time! Looking SO forward to 05 April xX
Lee-Anne
wow Mariska. They look beautiful. as they say in Afrikaans, dis stunning verby!
Carla Burger
Dit is sooo mooi, Natascha jy straal en mens kan sommer die liefde aanvoel tussen julle op die fotos.
Stunning fotos Mariska, mal oor al die detail en pragtige kleure. Baie geluk julle 2!
Lesca
Pragtige foto’s Mariska!!!
Elsa
Mariska, die foto’s is werklik pragtig en die bruidspaar lyk salig verlief!
nikki
Beautiful Makkie! Stunning kleure en ‘n dol verliefde bruidspaar wat jy perfek vasgevang het!
Natascha Church
Liefste Mariska,
Ek en my man kan nie genoeg dankie se vir ons amazing trou foto’s nie.
Ons het nog elke dag na dit gestaar en kan nie wag vir die res nie.
Jy is n fantastiese fotograaf en so talentvol, ek kan jou met liefde aanbeveel aan enige nuwe bruid.
Dankies dat jy ons so gemaklik laat voel het en elke aspek van ons troue so perfek vas gevang het.
Weereens dankies vir ALLES!!!!!!!
Lots of love
Mr & Mrs Church
xxx
Chantel
Pragtige Fotos!!! Jys baie talentvol Mariska 🙂