Wat ‘n pragtige troue! Van die sagte, vrolike decor, kleurvolle ballonne wat die dansbaan ophelder, tot ‘n asemrowende mooi bruid en haar aantreklike bruidegom. Hein en Alexia is al 10 jaar saam en het uiteindelik besluit om die nuwe hoofstuk in hul lewens as ‘n getroude paartjie, te begin. Alles van die dag was perfek soos Alexia dit so noukeurig beplan het. Hulle is ‘n lieflike, spontane paartjie en ‘n absolute fees voor die kamera gewees. Geniet julle foto’s! xx
7 Responses
Merle Thomas
A match made in heaven. Stunning!!!
Antoinette Hoffmann
Stunning, Stunning fotos. Pragtige Bruidspaar, Alles lyk net wonderlik.!!!!
Elsa
Pragtige paartjie. Die allermooiste trourok! Wonderlike mooi fotos vir heerlike herinneringe. Pragtig gedoen Mariska.
Alexia
Baie dankie Mariska vir ons prentjie boek mooi fotos. Jys awesome xxxx
mj
stunning julle twee. baie geluk.
Helen Human
A beautiful start for all super awesome blessings to come. xoxox Truly Stunning.
Lesca
Stunning Foto’s Mariska!!