Op 5 Februarie het ek weer die talentvolle Nikki Meyer assisteer by die pragtige troue van Jacques en Heili. Dit was ‘n warm sonskyndag en die asemrowende prentjie van see en berg het hierdie sprokiesverhaal voltooi.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply