Reinier en Anika het besluit om vroeg in die Lente hul Bruilofsfees te vier en het ‘n pragtige dag gekry om hul beloftes aan mekaar te getuig. Anika het beeldskoon gelyk in ‘n rok wat haar Ma spesiaal vir haar gemaak het. Die decor was sag en elegant, en het mooi by die venue gepas. Anika en Renier is waarlik lief… en verlief… op mekaar, en het hierdie liefde behoorlik oorgeborrel op hul spesiale dag!! Hulle het vroeer die jaar n Engagement shoot laat neem, wat ook op Mooi Troues se blog gepubliseer was. Gaan kyk gerus daarna deur hier te click.
Trourok: Bruid se Ma
Hare en Grimering: Marli Basson
Blomme en Decor: Licinda van Rensburg
Troukoek: Choc ‘n Cherry
DJ: Your DJ
My Assistent: Baie dankie Josy Theisinger! xx
5 Responses
Lesca
Pragtige foto’s Mariska!!
Elsa
Die foto’s is pragtig Mariska.
Josy Theisinger
Well done M!! Photos are amazing 🙂 thanks for letting me be apart of it! Looking forward to the next time!!
Magda
Anika en Renier julle is pragtig – ek is baie trots op julle! Dankie Mariska en Josy die foto’s is baie baie mooi!!!
Melody Nicole Vicatos
Pretty 🙂