Vian en Natania is die oulike paartjie, en pas so perfek bymekaar. Vian is ‘n predikant van Bloemfontein, en Natania is ‘n saggeaarde en liefdevolle onderwyseres by ‘n skool vir gestremdes. Ek was gaande oor haar rok wat spesiaal vir haar gemaak was deur Peter Bondesio, en soos ‘n handskoen gepas het.  Die tweetjies het hul harte en hande aan mekaar gegee in ‘n pragtige klein kerkie in Langebaan, en die onthaal was gehou by Hugo’s Pos aan die anderkant van die Lagoon, en was ons omtrent getreat deur met ‘n boot oorgeneem te word tot by hierdie weggesteekte stukkie paradys. Die weer het nie te lekker saamgespeel nie en was die wind maar rof. Dit het nietemin nie hierdie twee verliefdes gekeer om hulself gate uit te geniet nie! Familie en vriende het almal ‘n handjie bygesit met onder andere die blomme en ook die lekkerste kos, en het so verseker dat dit ‘n onvergeetlike dag was vir die bruidspaar, sowel as al hul gaste.

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

016

 

017

 

018

 

019

 

020

 

021

 

022

 

023

 

024

 

025

 

026

 

027

 

028

 

029

 

030

 

031

 

032

 

033

 

034

 

035

 

036

 

037

 

038

 

039

 

040

 

041

 

 

042

 

043

 

044

 

045

 

047

 

046

 

048

 

049

 

050

 

051

 

052

 

053

054

 

055

 

056

 

057

 

058

 

059

 

060

 

061

 

062

 

063

 

064

 

065

 

066

 

067

 

068

 

069

 

070

 

071

 

072

 

073

 

 

6 Responses

  1. Alicia
    | Reply

    Julle foto’s is ongelooflike Natania en Vian! Julle is pragtig! Baie geluk!

  2. Elsa
    | Reply

    Pragtige foto’s Mariska. Jammer die sonnetjie was skaam, maar jou talent gee die fotos ‘n ander dimensie.

  3. Lescav
    | Reply

    Wow!! Stunning foto’s Mariska! Mal oor die wat op die strand geneem is! Well done!

  4. Helene de Kock
    | Reply

    Vian en Natania, dit doen mens goed om so ‘n gelukkige bruidspaar te sien! Natania het werklik wonderskoon gelyk – en jy is en bly ‘handsome’, onse Vian! Alle goeie wense en innige bede vir geluk en vrede – van oom Jos en tannie Helene xxxxxx

  5. SUNET DU PLESSIS
    | Reply

    Julle foto’s is soooooo mooi en julle is baie fotogenies. Die fotograwe het regtig iets van die atmosfeer, die natuurskoon en ‘n baie gelukkige, stralende paartjie vasgevang!

  6. Janus en Alet Roux
    | Reply

    BAIE mooi! Geluk en die mooiste seënwense julle toegebid. Met liefde in Jesus!

Leave a Reply