Guillaume en Lize het op 14 April in ‘n kerkie op Stellenbosch getrou en hul onthaal was gehou by De Ouwe Klok op haar tannie se plaas. Dit was ‘n nat en donker dag, maar op die ou einde het die weer opgeklaar en in ‘n lieflike aand omskep. Lize het ongelooflik gelyk in haar rok en pragtige skoentjies waarvan haar ma die finishing touches behartig het. Ek het Nikki Meyer assisteer.























Leave a Reply