Helmut en Bianca het besluit op ‘n ‘Winter Wonderland’ tema vir hul troue, en was dit toe beslis ‘n wintersdag waarop hulle hul bruilofsfees gevier het! Dit was yskoud, die sneeu het op die berge om ons gelê en het dit nie vir een omblik ophou reën nie. Alhoewel dit ysig buite was, het almal hulself gate uit geniet en behoorlik die dansvloer aan die brand gedans.

Rok: Lady Marmalaide

Hare en Grimering: Hare – Nadia du Toit, Make-Up – Die bruid self

Blomme en Decor: Fuction for Flowers, Meeste decor deur Bruid en Bruidegom gemaak, Function Hire for U, Suzie B Decor, Bunches for Africa

Troukoek: Inus Basson

Videograaf: Jacques Louw 

DJ: Dean Hewitt

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

 

016

 

015

 

017

 

018

 

019

 

020

 

021

 

022

 

023

 

024

 

025

 

026

 

027

 

028

 

029

 

030

 

031

 

032

 

 

034

 

035

 

036

 

037

 

038

 

039

 

040

 

041

 

042

 

043

 

044

 

 

045

 

046

 

047

 

048

 

049

 

050

 

051

 

052

 

053

7 Responses

  1. Melody Nicole Vicatos
    | Reply

    Wow! I’m so glad that the cold and the rain did not upset this couple because they are gorgeous! They look soooo happy and you can actually see that they are having fun! Amazing photographs Mariska, as usual 🙂

  2. Lesca
    | Reply

    Stunning foto’s Mariska!! Well done 🙂

  3. Ayanda
    | Reply

    I’m saving up so I can afford you one day, the pictures are beautiful.

  4. Natasha Senekal
    | Reply

    Dit is pragtig julle 2!!!!!!!

  5. Jeanie le Roux
    | Reply

    Dis ‘n pragtige foto-verhaal van ‘n hoogtepunt in die lewens van twee mense wat mekaar opsigtelik baie lief het. Almal wat deel hieraan gehad het, kan baie tevrede en trots voel!

  6. nikki
    | Reply

    Stunning Makkie!! Jy het so goed gedoen met die couple shoot al het dit gereën en die kleure is beautiful!

  7. Estelle
    | Reply

    Amazing fotos!!

Leave a Reply