Ruan en Maryke is die pragtigste paartjie en ‘n absolute voorbeeld van liefde. Hul passie vir God is roerend en so mooi om te sien. Die seremonie was in Durbanville gehou, en die onthaal by die Royal Yacht Club in die Kaap. Ons het foto’s in die stad, Seepunt en natuurlik die Yacht Club self, geneem. Maryke het beeldskoon gelyk in haar rok wat haar soos ‘n handskoen gepas het. Dit was ‘n feestelike dag en al die gaste het dit baie geniet!
Trourok: Rene Young
Bridesmaid rokkies: Erna Pienaar
Hare & Grimering: Yolande Mamacos
Blomme & Decor: Diane Ingram
Troukoek: Tessa’s Bakery
Videograaf: Magda Kruger
DJ: Daven
My Assistant: Baie dankie Conrad! xx
10 Responses
Lesca
WOW Mariska!! Van jou beste werk nog! Absoluut Stunning, en love die stad foto’s!! Well done!!
Josy
WOW Love these pics! love the photos in the streets of Cape Town and also the night time ones which the boats!!!!
Lee-Anne
wow! just wow! those shots of the yacht club at night are just magnificent! <3 it
Natasha Visser
Joh Mariska, die fotos is awesome, regtig pragtig
nikki
Wow wow, die foto’s is ongelooflik stunning! Die bruidspaar straal en is pragtig saam en die fotograaf het die liefde en ‘vibe’ perfek vasgevang ;)!
Magda Kruger (videograaf)
Pragtige foto’s Mariska! Jy het kosbare oomblikke perfek vasgevang! Well done! Ruan en Maryke – jul troue was stunning!!
Adele Dunbar
You two are an awesome couple and love just shines out of both of you, for God and each other. Beautiful photos
Anna-Marié
Sprokiesmooi mooi troue vir ‘n pragtige paartjie!
Elsa
Asemrowende mooi foto”s Mariska! Die bruidspaar straal en jy het alles perfek vasgevang. Mal oor die stads fotos! Briljant!!
Melody Nicole Vicatos
Wow! Wow! Wow! Love love love these!!! So different and fun! Gorgeous colours and gorgeous couple! Stunning!