Karien was beslis ‘n bruid wat almal se asems weggeslaan het. Sy het absoluut beeldskoon gelyk op haar groot dag. Die wind het vreeslik gewaai op die 26ste Maart, maar dit het geen demper op JP en Karien se opgewondenheid en liefde vir mekaar geplaas nie. Die dag het perfek uitgedraai, nes die bruidspaar dit so noukeurig beplan het. Ek het dit vreeslik geniet om deel te kon wees van hul troudag. Geniet die foto’s!

























































4 Responses
Lesca
Stunning foto’s Mariska!
Hannelize
Ongelooflik mooi*
Nikki M
Absoluut beeldskoon!! Baie geluk Mariska asook die bruidspaar!
Helena Schnell
Pragtige fotos. Baie geluk KARIEN en JP. Jul geluk straal uit elke foto.