My pragtige vriendin het trou aan haar prins beloof op 3 November en was dit nou omtrent ‘n lekker makietie! Hulle het op Cafe Felix in Riebeeck Kasteel besluit en was dit die perfekte dag vir ‘n buitelug onthaal. Liesl het so mooi gelyk in haar Susan Ellis Steinhauser rok en haar pragtige ruiker het haar voorkoms voltooi. Dirk het self vreeslik “handsome” gelyk terwyl hy sy bruid staan en in wag het voor in die kerk. Die onthaal was ‘n fees met die mooiste blomme op die tafels, die lekkerste kos en ‘n DJ wat behoorlik die gaste op die dansvloer gehou het. Ons het enkele weke voor die troue ‘n verlowings sessie ook deurgewerk. As jy dit gemis het, kan jy hier daarna gan kyk. Weereens baie geluk julle twee en mag julle toekoms gesaai wees met liefde vir mekaar! xx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

9 Responses

  1. Fransien
    | Reply

    Mariska, ek wil jou net sê jy het jouself oortref hier. Jyt baie mooi fotos geneem, ek sê dankie namens die hele Van Altena en Coetzee familie..

    Met een woord beskryf – PRAGTIG en OORSPRONKLIK

    Fransien van Altena

  2. Charlotte
    | Reply

    Well done!!

  3. Lee-Anne
    | Reply

    Aista omtrent. wow Mariska, breathtaking my friend. well done.

  4. Lesca
    | Reply

    Baie baie mooi foto’s!!

  5. Nikki
    | Reply

    Stunning Makki! Pragtige blomme en bruid. Jy het alles by die troue so mooi vasgevang!

  6. Billy-Jean
    | Reply

    Stunning Mariska!!! Well done vriendin! Jou foto’s is pragtig!

  7. Carlene
    | Reply

    Mariska! Dis regtig asemrowende mooi fotos van Dirk en Liesl! Jy het jouself oortref!

  8. Yolandi De Gouveia
    | Reply

    Baie mooi foto’s Mariska!

  9. Agnes Visagie
    | Reply

    Absoluut n pragtige paartjie, pragtige troue en STUNNING trou foto’s!! 🙂

Leave a Reply